R 20 000 000
calculate bond costs

5 028 ha Farm in Kuruman

5 028 ha

3 x Kalahari Bees plase te koop, 5028,57 ha. 5028ha Kalahari Bees Plaas Te Koop.

3 x Spog beesplase teen die Mashaweng Rivier,

Severn area in die Noordkaap word as n eenheid aangebied. Die plase word met 100 Koeie en kallers verkoop as lopende saak. Prys van Koeie en Kallers sal onderhandel word met eienaar en is nie ingesluit by geadverteerde grondprys nie.

Plaas 1:

3 x Slaapkamer huis vir plaasbestuurder,

Sonpomp en windpomp op boorgat, 24 meter diep,

3 x 5000lt Jojo Tenks,

2 x Damme,

Drade - redelik tot goeie toestand,

Plaas is redelik ontbos,

Vee hantering fasiliteite is goed met drukgang en kopklampe

Plaas 2:

1 x Werkershuis met Eskom krag,

1 x Dompelpomp op boorgat +-100 meter diep,

2 x Vee hantering fasiliteite op poste.

3 Damme, 6 x 5000lt Tenks.

Plaas 3:

1 x Werkershuis,

1 x Sonpomp op boorgat +-80 m diep.

Goeie vee hantering fasiliteite,

5 Poste,

Drakrag 1:12 GVE

Property details

  • Listing number T5120977
  • Property type Farm
  • Listing date 18 Jun 2025
  • Land size 5 028 ha

Photo gallery